Olimpiese Somerspele 2008 medaljes

Vuurwerke tydens die openingseremonie in Beijing, China.

Tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, China is daar vir 302 sportitems goue, silwer en brons medaljes toegeken.

Die onderstaande tabel is gesorteer volens goue medaljes verower, dan silwer en laastens brons medaljes. Die gasheerland se medaljes word met 'n blou agtergrond aangedui. Die gegewens in hierdie tabel kom ooreen met die amptelike ranglys van die Internasionale Olimpiese Komitee.

Twee bronsmedaljes was tydens die boks- en judoitems per gewigsklas toegeken. Vir die rede is meer brons as goue en silwer medaljes toegeken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search